Elke dag is opedag by Laerskool Skuilkrans!

Maak gerus ‘n afspraak by Tanya du Plessis om ons pragtige skool te kom besoek.

Tel: 012 803 7103

Epos: [email protected]

Hoe registreer ek my Graad 1 vir 2024: Kyk video tutoriaal

Welkom by Skuilkrans - Jou reis begin hier!

1975

Welkom by Skuilkrans

Laerskool Skuilkrans vier sy 50 jarige bestaan in 2025. Hierdie gedenkwaardige geleentheid bied 'n geleentheid om te reflekteer oor die transformerende reis wat Laerskool Skuilkrans gebring het na waar dit vandag staan; 'n plek van uitnemendheid, innovasie en lewenslange leer.

Ons skoolkantoor en voorportaal

Die hoofgebou is die sentrale administratiewe gebou van die skool. Dit is die kantoor van die skoolhoof en administratiewe personeel. Dit dien ook as die ontvangsarea vir besoekers en ouers.

Kom ontmoet ons Hoof Mnr. Wouter

Ontmoet vir mnr. Wouter LSK se primêre leier: Sy verantwoordelikheid is om ons visie en rigting vir die skool te vestig.

Ons pragtige speelgrond

Laerskool Skuilkrans bied 'n ruimte waar kinders kan speel, ontspan en fisies aktief kan wees.

Klerasie stasie

Laerskool Skuilkrans se klerekas, waar mammas en pappas skoolklere vir hulle kinders kan koop.

Snoepie

Ons snoepie met lip-lek-lekker eetgoed!

Klaskamers

Laerskool Skuilkrans se klaskamers: Waar ons leer en groei.

Kom sluit aan by Laerskool Skuilkrans

Hierdie gemeenskapsskool is nog uniek genoeg om jou kind, en jou belange op die hart te dra!

Top
Laerskool Skuilkrans Missie & Visie

Om ‘n skool te wees, waar ons omgee, opbou en aanhou streef na waar ons glo enige iets is moontlik en om opvoedende onderrig optimaal te laat plaasvind en om toe te sien na die kultuur van Laerskool Skuilkrans en Skuilkrans VKO, en in die besonder die Christelike aard van die onderwys wat aangebied word, met Afrikaans as voertaal, en in pas met die ontwikkelende Afrikaanse kultuur.

36 Grace Lane, Murrayfield, Pretoria, South Africa

012 803 7103/4

[email protected]