Laerskool Skuilkrans Fasiliteite

Skuilkrans is ‘n trotse skool en poog saam met die bestuur, beheerliggaam en die Faktotum om die terrein en fasiliteite in so ‘n toestand te onderhou dat enige een graag die skool sal wil ervaar en verwys. In 2022: Al die dakke van die skool is herstel, opgeknap en nuut geverf met weerbestande verf. Vier badkamers is nuut oorgeteël en deure, toilette asook drukkrane is vervang. In 2023: Opgradering van die saal en voorportaal asook ondersteuningsdienste se kantore. Sonkraginstallasie vir die hele skool en kleuterskool.

Top
Laerskool Skuilkrans Missie & Visie

Om ‘n skool te wees, waar ons omgee, opbou en aanhou streef na waar ons glo enige iets is moontlik en om opvoedende onderrig optimaal te laat plaasvind en om toe te sien na die kultuur van Laerskool Skuilkrans en Skuilkrans VKO, en in die besonder die Christelike aard van die onderwys wat aangebied word, met Afrikaans as voertaal, en in pas met die ontwikkelende Afrikaanse kultuur.

36 Grace Lane, Murrayfield, Pretoria, South Africa

012 803 7103/4

[email protected]