Begin jou skoolreis hier!

Graag nooi ons julle uit om ons Opedag by te woon. Ons wil julle ontmoet en wys waarom ons trotse Skuilies is.

Ons is ’n waardegedrewe laerskool in die ooste van Pretoria, wat kinders met liefde ondersteun in hul ontwikkelingsjare.

Alle belangstellende ouers en kinders is welkom.

Datum: 18 April 2026

Tyd: 09:00 – 12:30

Voltooi die vorm in om julle sitplekke te bespreek.


Top
Laerskool Skuilkrans Missie & Visie

Om ‘n skool te wees, waar ons omgee, opbou en aanhou streef na waar ons glo enige iets is moontlik en om opvoedende onderrig optimaal te laat plaasvind en om toe te sien na die kultuur van Laerskool Skuilkrans en Skuilkrans VKO, en in die besonder die Christelike aard van die onderwys wat aangebied word, met Afrikaans as voertaal, en in pas met die ontwikkelende Afrikaanse kultuur.

36 Grace Lane, Murrayfield, Pretoria, South Africa

012 803 7103/4

[email protected]