Skuilkrosies

Skuilkrosies is ‘n uitnemende voorskoolse sentrum waar elke kleuter se potensiaal onsluit word. ‘n Lewenslange liefde vir leer word gekweek waar kreatiwiteit bevorder word en ontsagwekkende leerervarings in ‘n koesterende omgewing geskep word. Ons volg ‘n innoverende kurrikulum wat gegrond is op die nasionale kurrikulum raamwerk, ook bekend as die Vroeë leer en ontwikkelingsareas (VLOA). Ons onderwyseresse is opgeleide, gekwalifiseerde spesialiste in pedagogie en is passievol oor elke kleuter in hulle klasse. Ons glo in sterk gemeenskapsbetrokkenheid en persoonlike opvoeding, waar elke kleuter se unieke menswees die geleentheid kry om te leef, te groei en te floreer.

Skuilkrosie Personeel

Me. Hannelie Verhoeven

VKO Hoof

Me Charlize Calitz

VKO/ Graadhoof RR

Vroeë Kinderontwikkelingsentrum – Graad RRR

Me Chrisandre Rudolph

Assistent

Vroeë Kinderontwikkelingsentrum – Graad RR

Me Charlize Calitz

VKO/ Graadhoof RR

Me Juliene van der Poel

Leeutjieklas

Me Anine Botha

Seeperdjieklas

Vroeë Kinderontwikkelingsentrum – Graad R

Me Britte Claassen
Me Mariska Van Wyk

Pikkewyneklas

Me Candice Joubert
Top
Laerskool Skuilkrans Missie & Visie

Om ‘n skool te wees, waar ons omgee, opbou en aanhou streef na waar ons glo enige iets is moontlik en om opvoedende onderrig optimaal te laat plaasvind en om toe te sien na die kultuur van Laerskool Skuilkrans en Skuilkrans VKO, en in die besonder die Christelike aard van die onderwys wat aangebied word, met Afrikaans as voertaal, en in pas met die ontwikkelende Afrikaanse kultuur.

36 Grace Lane, Murrayfield, Pretoria, South Africa

012 803 7103/4

[email protected]