Die skool se storie begin by ‘n Aalwynplaas, van Mnr en Me Tienie Holloway wat hulle gesin onder die Skuilkranskopje se oorhang wou grootmaak met gesonde waardes en harde werk.
Laerskool Skuilkrans is ‘n skool in die oostelike voorstede van Pretoria. Maklike toegangsroetes, tydens oggendverkeer help om ouers se daaglikse taak te vergemaklik om leerders te vervoer.
Skuilkrans vier sy 50 jarige bestaan in 2025. Die bestuur en die beheerliggaam van die skool poog om die skool so te bestuur dat gebalanseerde kinders hulself optimaal kan ontwikkel op verskeie gebiede. Die skool se akademiese standaard loop voortou tussen alle ander ooste skole.
Skuilkrans sorg ook vir ‘n gesonde balans tussen sport en kultuur en poog om gesonde kompetisie onder leerders, ouers en personeel te bevestig. Hierdie gemeenskapsskool is nog uniek genoeg om jou kind, en jou belange op die hart te dra!
Die skool se storie begin by ‘n Aalwynplaas, van Mnr en Me Tienie Holloway wat hulle gesin onder die Skuilkranskopje se oorhang wou grootmaak met gesonde waardes en harde werk.
Hierdie twee mense was voorlopers vir die skool se Christelike waardes wat ‘n goue draad gevorm het wat deur die skool vervleg is.

Laerskool Skuilkrans vier sy 50 jarige bestaan in 2025. Hierdie gedenkwaardige geleentheid bied 'n geleentheid om te reflekteer oor die transformerende reis wat Laerskool Skuilkrans gebring het na waar dit vandag staan; 'n plek van uitnemendheid, innovasie en lewenslange leer.

Die hoofgebou is die sentrale administratiewe gebou van die skool. Dit is die kantoor van die skoolhoof en administratiewe personeel. Dit dien ook as die ontvangsarea vir besoekers en ouers.

Mev. Maranda Fourie, LSK se primêre leier: Haar verantwoordelikheid is om ons visie en rigting vir die skool te vestig.

Laerskool Skuilkrans bied 'n ruimte waar kinders kan speel, ontspan en fisies aktief kan wees.

Laerskool Skuilkrans se klerekas, waar mammas en pappas skoolklere vir hulle kinders kan koop.

Ons snoepie met lip-lek-lekker eetgoed!

Laerskool Skuilkrans se klas kamers: Waar ons leer en groei.

Hierdie gemeenskapsskool is nog uniek genoeg om jou kind, en jou belange op die hart te dra!

Laerskool Skuilkrans vier sy 50 jarige bestaan in 2025. Hierdie gedenkwaardige geleentheid bied 'n geleentheid om te reflekteer oor die transformerende reis wat Laerskool Skuilkrans gebring het na waar dit vandag staan; 'n plek van uitnemendheid, innovasie en lewenslange leer.

Die hoofgebou is die sentrale administratiewe gebou van die skool. Dit is die kantoor van die skoolhoof en administratiewe personeel. Dit dien ook as die ontvangsarea vir besoekers en ouers.

Ontmoet vir me. Maranda LSK se primêre leier: Haar verantwoordelikheid is om ons visie en rigting vir die skool te vestig.

Laerskool Skuilkrans bied 'n ruimte waar kinders kan speel, ontspan en fisies aktief kan wees.

Laerskool Skuilkrans se klerekas, waar mammas en pappas skoolklere vir hulle kinders kan koop.

Ons snoepie met lip-lek-lekker eetgoed!

Laerskool Skuilkrans se klas kamers: Waar ons leer en groei.

Hierdie gemeenskapsskool is nog uniek genoeg om jou kind, en jou belange op die hart te dra!
Om ‘n skool te wees, waar ons omgee, opbou en aanhou streef na waar ons glo enige iets is moontlik en om opvoedende onderrig optimaal te laat plaasvind en om toe te sien na die kultuur van Laerskool Skuilkrans en Skuilkrans VKO, en in die besonder die Christelike aard van die onderwys wat aangebied word, met Afrikaans as voertaal, en in pas met die ontwikkelende Afrikaanse kultuur.