Skuilkrosies is Laerskool Skuilkrans se Vroeë kinderontwikkelingsentrum. Die VKO bestaan reeds vanaf 1993.

Laerskool Skuilkrans se beheerliggaam het onlangs ‘n nuwe eiendom aangekoop wat ons ondersteun om die naskole te ontwikkel.

Die mediasentrum beskik oor ongeveer 14000 boeke waaronder ensiklopedieë, storieboeke (fiksie) en vakliteratuur, wat verdeel word in ‘n juniorafdeling en ‘n seniorafdeling. 

Top
Laerskool Skuilkrans Missie & Visie

Om ‘n skool te wees, waar ons omgee, opbou en aanhou streef na waar ons glo enige iets is moontlik en om opvoedende onderrig optimaal te laat plaasvind en om toe te sien na die kultuur van Laerskool Skuilkrans en Skuilkrans VKO, en in die besonder die Christelike aard van die onderwys wat aangebied word, met Afrikaans as voertaal, en in pas met die ontwikkelende Afrikaanse kultuur.

36 Grace Lane, Murrayfield, Pretoria, South Africa

012 803 7103/4

[email protected]